top of page


Bruilof
R12 500
Die hart van ons besigheid is familie. En elke familie se storie begin by twee mense wat mekaar liefgehad en ewige trou beloof het.
​​
Wat jy kry:
2 fotograwe. 8 ure. 450+ foto's
PLUS
'n Koffietafel Album​
Kontak ons vir pasmaak-pakkette

Leefstyl
begin by R1300
Die hart van ons besigheid is familie. Om die kosbare oomblikke tussen 'n pa en dogter, ma en seun of grootouers en kleinkind vas te vang. Dis ons kos.
​
Wat jy kry:
1.5 uur sessie
50 digitale foto's



Klein besighede
begin by R1500
Het jy 'n klein besigheid?
Het jy in-aksie foto's nodig vir jou sosiale media?
Dan is hierdie pakket net vir jou!
​
Wat jy kry?
1.5 uur sessie
50 digitale foto's
bottom of page